Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wee
wee [boodskap #139487] Do, 02 Junie 2022 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wee
Afbreking: wee


Tussenwerpsel: wee

Betekenis:
• Uitroep om hartseer, ellende, lyding, teenspoed, verdriet, ens. uit te druk.
• Uitroep om te waarsku of te dreig.

Gebruik:
• O wee, wat sal van ons word!
Wee die een wat nie betyds opdaag nie!

Spreekwoord:
• Wel en wee van die lewe. [Die voor- en teenspoed van die lewe.]

Vertaling:
Engels: my!, woe!
Nederlands: wee

Nota:
• Moenie "wee" met "weë" (die meervoud van weg) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verorber
Volgende onderwerp: weë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:00:37 MGT 2024