"Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #15832] |
Ma, 15 Junie 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
KETTER
Charl Durand
As ek aanhaal uit die bybel
sal jy verstaan
as ek ophou vrae vra
en niemand is hier
wie sal 'n boom hoor val?
|
|
|
Re: "Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #15848 is 'n antwoord op boodskap #15832] |
Wo, 17 Junie 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jan schrik writes:
> Hallo,
> dit is nu het tweede gedicht van Charl Durand dat ik lees, kun je me wat
> meer vertellen over hem en zijn werk ?
> Jan
>
> @igs.net wrote:
>
>> KETTER
>> Charl Durand
>>
>> As ek aanhaal uit die bybel
>> sal jy verstaan
>> as ek ophou vrae vra
>> en niemand is hier
>> wie sal 'n boom hoor val?
Ek weet nie teveel van hom nie, behalwe
dat hy in sy middel-dertigerjare is en
in Johannesburg bly, met wortels in die
Noordkaap. Jy moet maar sy gedigte lees
om vir hom te leer ken - ek hou veral van
die manier waarop hy godsdienstige idioom
gebruik vir wyer doeleindes.
Gloudina
|
|
|