Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela kap Studente
Mandela kap Studente [boodskap #15790] Sa, 13 Junie 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Die 'Northern Star', 'n obskure klein koerantjie met 'n swart teikenmark,
berig as volg:

"The president was addressing students at the University of Zululand against
a background of demands by organisations such as SASCO, PASO, ASC, and
various SRC's that financially disadvantaged students should be allowed to
register without paying fees.

"He told them that, while the Government sympathised with their poverty,
they had to realise that it could not continue to financially help those who
failed their examinations.

" 'WHITE STUDENTS DO MENIAL JOBS IN THEIR VACATIONS TO SUPPORT THEIR
STUDIES, WHILE BLACK STUDENTS GENERALLY REGARD WAITING AT TABLES FOR A LOW
WAGE AS DEMEANING,' Mr Mandela added.

Bg. volg op 'n soortgelyke uittrap deur Mnr Thabo Mbeki, nadat studente van
die Universiteit van Venda R300 000 se skade aangerig het, nadat hulle R500
000 plus 30 biere per kop vir 'n partytjie geweier is.

Waarop ek sê, 'Amen' - hopelik kom die 'Government must provide'-houding tot
'n einde, om van 'we demand' nie te praat nie.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')

--

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Corne Mulder se toespraak
Volgende onderwerp: Ladies - make money in South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 16:36:09 MGT 2024