Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intimideer
intimideer [boodskap #138927] Di, 15 Februarie 2022 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intimideer
Afbreking: in•ti•mi•deer


Werkwoord: intimideer
Verlede tyd: het geïntimideer

Betekenis:
• Om iemand se gedrag te beïnvloed deur hom/haar bang te maak (vrees in te boesem).

Gebruik:
• Die regering intimideer joernaliste wat krities jeens sy beleide is.

Sinoniem:
• bangpraat
• boelie
• dreig
• ontmoedig
• oordonder
• skrikmaak
• terroriseer

Afgelei:
• intimidasie
• intimideerder
• intimidering

Vertaling:
Engels: to intimidate
Nederlands: intimideren, inschuchteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydverdryf
Volgende onderwerp: toerusting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:09:13 MGT 2024