Roodepoort roering [boodskap #2215] |
Do, 21 Augustus 2003 21:50 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Objeksie gehandhaaf!!!
>> Enige voorstelle?
>
> Sal so bietjie dink. :-)
> So, waarom was jy so stil? En wat het jy met Lorinda gedoen? Of
> waarmee is sy en Andries besig? Het Tobie dalk iets hiermee te doen?
> Is daar 'n skakel met Roodepoort?
> Oooo....ek het jou vreeslik diep gediggie op SCSAA gesien. :-)))
>
Hier is ek! Ek het saam met vriende gaan uiteet, maar is nou terug.
Dat iemand my in Roodepoort gesien het is 'n infame leuen! Van Andries
gepraat, hy was nooit weer dieselfde vandat jy daardie gemmerbier
resep gegee het nie..:-))
Lorinda
|
|
|
Re: Roodepoort roering [boodskap #2216 is 'n antwoord op boodskap #2215] |
Do, 21 Augustus 2003 21:57 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Hier is ek! Ek het saam met vriende gaan uiteet, maar is nou terug.
> Dat iemand my in Roodepoort gesien het is 'n infame leuen! Van Andries
> gepraat, hy was nooit weer dieselfde vandat jy daardie gemmerbier
> resep gegee het nie..:-))
LOL!!!
Agge nee - nou kom jy hier aan, net wanneer ek moet gaan! :-)
Het jy roomys met peper geeet vir nagereg? Vertel - vertel!! :-)
(Sal ongelukkig eers bietjie later kan kom lees). Maak vanaand Thai
hoender met cashew neute en geroerbraaide groente.
(Hoop nie dit gaan TAAI wees nie!) :-))
|
|
|