Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sidder
sidder [boodskap #138827] Ma, 31 Januarie 2022 09:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19239
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sidder
Afbreking: sid•der


Werkwoord: sidder
Verlede tyd: het gesidder

Betekenis:
• Om erg te bewe (meestal van angs of skok).

Gebruik:
• En hoor jy die magtige dreuning? Oor die veld kom dit wyd gesweef, die lied van 'n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef. [Lied van Jong Suid-Afrika]

Sinoniem:
• bewe
• bibber
• ossilleer
• ril
• rittel
• skud
• tril
• vibreer

Afgelei:
• sidderend
• siddering

Vertaling:
Engels: to shiver, tremble, shake
Nederlands: sidderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wafel
Volgende onderwerp: vakerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 18:35:44 MGT 2024