Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdrukking
verdrukking [boodskap #138695] So, 09 Januarie 2022 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdrukking
Afbreking: ver•druk•king
Samestelling: verdruk + -king


Selfstandige naamwoord: verdrukking
Meervoud: verdrukkinge, verdrukkings

Betekenis:
• Die handeling om mense te verdruk (hulle met dwang van vryhede en voorregte ontneem).

Gebruik:
• Want in daardie tyd sal daar so 'n groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af nie was nie en ook nie weer sal wees nie. [Matteus 24:21]

Sinoniem:
• dwingelandy
• onderdrukking
• swarigheid
• wanhopigheid

Verwant:
• verdrukker
• verdruktes

Vertaling:
Engels: oppression
Nederlands: verdrukking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwingelandy
Volgende onderwerp: verdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:39:39 MGT 2024