Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor my ma
Oor my ma [boodskap #2187] Wo, 20 Augustus 2003 17:56 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit gaan goed met haar. Sy is besig met chemo terapie (is nie seker van die
spelling nie. Sy moet een keer elke drie weke Bloemfontein toe gaan.
Re: Oor my ma [boodskap #2189 is 'n antwoord op boodskap #2187] Wo, 20 Augustus 2003 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" wrote

> Dis wonderlike nuus dat dit goed gaan met haar! Ek hoop dat sy sommer gou
> gesond word. Dit moes 'n baie moeilike tyd vir julle gewees het...
>

Dit was 'n vreeslkike tyd, ja. Ons is almal maar nog steeds gespanne, maar
minder as 'n maand terug.
Ek dink ons sal eers weer regtig kalmeer as die dag as die dokter sê dat sy
skoon is van die kanker.

Maar ons staan haar by in hierdie tyd. Dit het ons almal nader aan mekaar
gebring. Uit die hele ondervinding het ek ook geleer wie is ons gesin se
ware vriende...ek dink jy verstaan wat ek bedoel...
Re: Oor my ma [boodskap #2200 is 'n antwoord op boodskap #2187] Do, 21 Augustus 2003 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bi0cie$bhu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit gaan goed met haar. Sy is besig met chemo terapie (is nie seker van die
> spelling nie. Sy moet een keer elke drie weke Bloemfontein toe gaan.
>

Dis wonderlike nuus dat dit goed gaan met haar! Ek hoop dat sy sommer gou
gesond word. Dit moes 'n baie moeilike tyd vir julle gewees het...

Lorinda
Re: Oor my ma [boodskap #2201 is 'n antwoord op boodskap #2189] Do, 21 Augustus 2003 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bi0dft$c1a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote
>
> Maar ons staan haar by in hierdie tyd. Dit het ons almal nader aan mekaar
> gebring. Uit die hele ondervinding het ek ook geleer wie is ons gesin se
> ware vriende...ek dink jy verstaan wat ek bedoel...

Ja, ek verstaan baie goed. Maar solank daar ware vriende is, maak dit nie
saak nie.

Lorinda
Re: Oor my ma [boodskap #2210 is 'n antwoord op boodskap #2189] Do, 21 Augustus 2003 20:53 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Dit was 'n vreeslkike tyd, ja. Ons is almal maar nog steeds gespanne, maar
> minder as 'n maand terug.
> Ek dink ons sal eers weer regtig kalmeer as die dag as die dokter sê dat sy
> skoon is van die kanker.

Baie sterkte vir almal van julle, Andries. My gedagtes is met julle
en veral met jou ma.
Dis te verstane dat julle almal steeds gespanne is. Maar neem dinge
maar dag vir dag.
Vorige onderwerp: Geen Royal meer nie
Volgende onderwerp: Wat betekent "dalk" ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 09:01:49 MGT 2024