Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samesyn
samesyn [boodskap #138568] Vr, 10 Desember 2021 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samesyn
Afbreking: sa•me•syn


Selfstandige naamwoord: samesyn
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand van saam met mense te wees; in ander se geselskap verkeer.

Gebruik:
• Oor die hele wêreld is Kersfees 'n tyd van samesyn en niemand wil die feestyd op sy of haar eie deurbring nie.

Sinoniem:
• byeenkoms
• kameraadskap
• samekoms
• saamwees

Vertaling:
Engels: togetherness
Nederlands: samenzijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prontuit
Volgende onderwerp: eskatologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:05:13 MGT 2024