weervoorspelling [boodskap #2178] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:20 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
vanoggend het wit flokkies geval.
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2179 is 'n antwoord op boodskap #2178] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:21 |
Marco
Boodskappe: 30 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bi0af1$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
> vanoggend het wit flokkies geval.
Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
Marco
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2181 is 'n antwoord op boodskap #2179] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:27 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>> vanoggend het wit flokkies geval.
>
>
> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Marco
>
Ek nie!
Roely
>
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2182 is 'n antwoord op boodskap #2179] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:29 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Marco" skryf in boodskap news:bi0an6$14h$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> "Andries" wrote in message
> news:bi0af1$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>> vanoggend het wit flokkies geval.
>
>
> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Marco
>
Wanneer kom kuier jy dan? :-)) Jy's altyd welkom. :-))
O ja, Ficksburg is in die Oos Vrystaat.
Hou jy van die winter?
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2183 is 'n antwoord op boodskap #2181] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:31 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo Roely! :-))
Lank laas van jou gehoor, my ou maat! :-))))
"Roely" skryf in boodskap news:bi0b03$3pai0$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
>>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>>> vanoggend het wit flokkies geval.
>>
>>
>> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>>
>> Marco
>>
> Ek nie!
>
> Roely
>>
>
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2184 is 'n antwoord op boodskap #2182] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:32 |
Marco
Boodskappe: 30 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bi0av8$anf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Wanneer kom kuier jy dan? :-)) Jy's altyd welkom. :-))
> O ja, Ficksburg is in die Oos Vrystaat.
> Hou jy van die winter?
>
Ja, ek hou wel van die winter. De zomer vindt ik vaak te warm... Van mij mag
het altijd tussen -5 en 15 graden Celsius blijven (zonder al te veel regen
of sneeuw :-).
Ik ben er over een uur? :-)
Marco
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2185 is 'n antwoord op boodskap #2184] |
Wo, 20 Augustus 2003 17:39 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Marco" skryf in boodskap news:bi0bar$heg$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bi0av8$anf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>>
>> Wanneer kom kuier jy dan? :-)) Jy's altyd welkom. :-))
>> O ja, Ficksburg is in die Oos Vrystaat.
>> Hou jy van die winter?
>>
>
> Ja, ek hou wel van die winter. De zomer vindt ik vaak te warm... Van mij mag
> het altijd tussen -5 en 15 graden Celsius blijven (zonder al te veel regen
> of sneeuw :-).
Wel, ek hou ook meer van die winter as van die somer. Die winter is vir my
meer gesellig. 'n Mens kan dan by 'n kaggelvuur sit. In die winter kan 'n
mens jou warm aantrek as jy koud kry, maar in die somer kan 'n mens nie naak
rondloop nie. :)
> Ik ben er over een uur? :-)
Ek sit solank die ketel aan.
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2191 is 'n antwoord op boodskap #2183] |
Wo, 20 Augustus 2003 22:19 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bi0b4h$aod$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Roely! :-))
>
> Lank laas van jou gehoor, my ou maat! :-))))
Ja, de computer was fulltime bezet :-). Maar ik ga de schade inhalen! Al had
ik vanavond weer andere dingen te doen.
Roely
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2199 is 'n antwoord op boodskap #2179] |
Do, 21 Augustus 2003 01:44 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Marco" skryf in boodskap news:bi0an6$14h$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> "Andries" wrote in message
> news:bi0af1$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>> vanoggend het wit flokkies geval.
>
>
> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Marco
>
Ag Marco dis nou nie meer lank nie dan is dit weer bitter koud daar by
jou... Hierdie hitte sal nie meer lank hou nie. So hou maar moed!:-)
Lorinda
|
|
|
Re: weervoorspelling [boodskap #2204 is 'n antwoord op boodskap #2191] |
Do, 21 Augustus 2003 06:26 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bi0s41$437sv$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bi0b4h$aod$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hallo Roely! :-))
>>
>> Lank laas van jou gehoor, my ou maat! :-))))
>
> Ja, de computer was fulltime bezet :-). Maar ik ga de schade inhalen! Al had
> ik vanavond weer andere dingen te doen.
>
> Roely
Goed so! Ons hoop om jou gereeld te sien...
Lorinda
|
|
|