Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleonasme
pleonasme [boodskap #138342] Wo, 03 November 2021 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pleonasme
Afbreking: ple•o•nas•me


Selfstandige naamwoord: pleonasme
Meervoud: pleonasmes
Verkleinwoord: pleonasmetjie
Meervoud van verkleining: pleonasmetjies

Betekenis:
• Stylfiguur waar meer woorde as nodig gebruik word om 'n gedagte uit te druk.

Gebruik:
• Die uitdrukking "wit sneeu" is 'n pleonasme. Sneeu is altyd wit.

Sinoniem:
• woordoortolligheid

Afgelei:
• pleonasties

Verwant:
• toutologie

Vertaling:
Engels: pleonasm
Nederlands: pleonasme

Nota:
• Van Griekse, πλεονασμóς (pleonasmós), "oorvloed".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplei
Volgende onderwerp: stank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 00:21:21 MGT 2024