seedy blonde [boodskap #15436] |
Ma, 01 Junie 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die wonderlike sin kom uit Raymaond Chandler se storie Goldfish. Dis
so great ek pos dit maar.
"She was a tall, seedy, sad-eyed blonde who had once been a
policewoman and had lost her job when she married a cheap little
check-bouncer named Johnny Horne, to reform him. She had'nt reformed
him, but she was waiting for him to come out so she could try again."
|
|
|
Re: seedy blonde [boodskap #15476 is 'n antwoord op boodskap #15436] |
Di, 02 Junie 1998 00:00 |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dis nou goed gestel!
'n goeie idee ook:
Wil daar nie meer mense so 'n paragraaf neerskryf uit hulle
gunstelling boek nie ? Dis mos maklik, en sal beter wees om te
lees as die gewone gemors op die NG. Al is dit nou uit MEIN KAMPF,
die GESANGEBOEK, of 'n een-lyner uit BART SIMPSON of wat ookal.
BY VOORBAAT DANK !
Vriendelike groete.
|
|
|