Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » namens
namens [boodskap #138253] Di, 19 Oktober 2021 07:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
namens
Afbreking: na•mens


Voorsetsel: namens

Betekenis:
• Iemand in naam verteenwoordig; as verteenwoordiger optree.

Gebruik:
• Hy praat nie namens my nie!

Afkorting:
• n.

Vertaling:
Engels: on behalf of, for
Nederlands: namens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optof
Volgende onderwerp: stigterslid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 04:32:28 MGT 2024