Re: Saamstaan [boodskap #15394] |
So, 31 Mei 1998 00:00 |
IRQ0
Boodskappe: 52 Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
> "saamstaan" Moes hulle in die verlede saam-
> gestaan het om die apartheidsregime langer
> in stand te hou? Moet hulle nou saamstaan
> om die demokraties-verkose regering van die
> land onwettig te beveg?
Dit is tog wat die ANC gedoen het, nie waar nie?
> Daar is dom Afrikaners
> en daar is slim Afrikaners. Daar is Afrikaners
> wat vir reg en geregtigheid staan en daar is
> gewetenlose Afrikaners wat teen reg en
> geregtigheid is. Dis daarom dat Afrikaners
> nooit sal kan "saamstaan" nie.
En dan is daar "has been" suid afrikaners wat die wat sal probeer saamstaan
afskiet.
>
> Gloudina
>>
>
|
|
|