Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolwer
kolwer [boodskap #138222] Vr, 15 Oktober 2021 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kolwer met 'n kolf in sy hande.
'n Kolwer met 'n kolf in sy hande.
kolwer
Afbreking: kol•wer


Selfstandige naamwoord: kolwer
Meervoud: kolwers
Verkleinwoord: kolwertjie
Meervoud van verkleining: kolwertjies

Betekenis:
• Persoon wat die bal met 'n kolf slaan (in krieket en verwante sportsorte).

Gebruik:
• Die kolwer het 'n ses geslaan.

Afgelei:
• aanvangskolwer

Vertaling:
Engels: batsman, batter
Nederlands: slagman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staf
Volgende onderwerp: ontsagwekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:03:49 MGT 2024