Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » registreer
registreer [boodskap #138220] Do, 14 Oktober 2021 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
registreer
Afbreking: re•gis•treer


Werkwoord: registreer
Verlede tyd: het geregistreer

Betekenis:
• Om gegewens op register te plaas.
• Om met 'n instrument te meet.

Gebruik:
• Het jy al vir die kompetisie geregistreer?
• 'n Seismograaf registreer aardbewings.

Sinoniem:
• aanteken
• boekstaaf
• inboek
• inskryf
• noteer
• opneem
• opskryf
• opteken
• vaslê

Vertaling:
Engels: to register, enter; record
Nederlands: registreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandadig
Volgende onderwerp: staf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:37:03 MGT 2024