Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assosieer
assosieer [boodskap #138151] Do, 07 Oktober 2021 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
assosieer
Afbreking: as•so•si•eer


Werkwoord: assosieer
Verlede tyd: het geassosieer

Betekenis:
• Om 'n verband in te sien; dinge in die gedagte met mekaar te verbind.
• Om bymekaar te kom of bymekaar te bring.

Gebruik:
• Die woorde "O Griet" word sterk met Liewe Heksie geassosieer.
• Moenie jou met sulke mense assosieer nie.

Sinoniem:
• affilieer
• bymekaarkom
• identifiseer
• koppel
• omgaan
• saamspan
• verbind
• vereenselwig
• verenig

Verwant:
• assosiasie
• assosiatief
• assosiëring

Vertaling:
Engels: to associate
Nederlands: associëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: futsel
Volgende onderwerp: woordvorming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:02:54 MGT 2024