Setpille [boodskap #15308] |
Vr, 29 Mei 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
> Nou's die VSA weer goed genoeg vir die ou tannie om ons voor te hou as
> voorbeelde van moraliteit - hoera!!!! (.... seker vanmore die
> regte pille gedrink....)
Johan, die mense op hierdie nuusgroep
wat in die Lae Lande woon, dink jy is
te behep met pille drink. Hulle dink jy
het setpille nodig. Moet dit net nie in
jou ore steek, of erger nog, drink nie.
|
|
|
Re: Setpille [boodskap #15368 is 'n antwoord op boodskap #15308] |
So, 31 Mei 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 29 May 1998 13:30:16 GMT, wrote:
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
>> Nou's die VSA weer goed genoeg vir die ou tannie om ons voor te hou as
>> voorbeelde van moraliteit - hoera!!!! (.... seker vanmore die
>> regte pille gedrink....)
>
>
> Johan, die mense op hierdie nuusgroep
> wat in die Lae Lande woon, dink jy is
> te behep met pille drink. Hulle dink jy
> het setpille nodig. Moet dit net nie in
> jou ore steek, of erger nog, drink nie.
>
>
>
Gelukkig is my kop nog bymekaar en het ek niks nodig nie, dankie -
maar as ek moes, dan is ek darem nie onnosel nie, Gloudina - ek klink
dalk netso....
|
|
|