Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geestesoog
geestesoog [boodskap #137837] Do, 02 September 2021 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geestesoog
Afbreking: gees•tes•oog


Selfstandige naamwoord: geestesoog
Meervoud:

Betekenis:
• Die beelde wat 'n mens in sy gedagtes oor iets vorm.

Gebruik:
• Ek sien in my geestesoog hoe die Voortrekkers kaalvoet oor die Drakensberge gerek het.

Sinoniem:
• gedagtewêreld
• verbeelding

Vertaling:
Engels: mind's eye, imagination
Nederlands: geestesoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongedeerd
Volgende onderwerp: oorvloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:29:06 MGT 2024