Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Gedig van HENRI LAURIE
Gedig van HENRI LAURIE [boodskap #15130] So, 24 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
GEDIG van HENRI LAURIE

ek gee vir jou 'n buidelruimte
hier binne-in jou kop
met hartklop en 'n warm skaamte
'n sagte voering vir jou binnedop

en al wat nou van jou gevra word
is om jou blindelings te bind
om saam met elke klem te kriewel
die vlees te word wat jy verslind
Vorige onderwerp: Uit "Kwatryne" van I.D. DU PLESSIS
Volgende onderwerp: 'n Haiku deur IZAK BOUWER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:53:54 MGT 2024