Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simbolies
simbolies [boodskap #137362] Ma, 26 Julie 2021 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simbolies
Afbreking: sim•bo•lies


Byvoeglike naamwoord: simbolies
Attributief: simboliese

Betekenis:
• Wat as simbool dien.

Gebruik:
• Tydens die doop word die dopeling se sonde simbolies afgewas.

Sinoniem:
• abstrak
• allegories
• emblematies
• figuurlik
• ikonies
• metafories
• plaasvervangend
• sinnebeelding

Vertaling:
Engels: symbolic
Nederlands: symbolisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergemaklik
Volgende onderwerp: herskep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 10:58:42 MGT 2024