Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleepboot
sleepboot [boodskap #137261] Sa, 17 Julie 2021 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sleepboot wat 'n groot skip sleep.
'n Sleepboot wat 'n groot skip sleep.
sleepboot
Afbreking: sleep•boot
Samestelling: sleep + boot


Selfstandige naamwoord: sleepboot
Meervoud: sleepbote
Verkleinwoord: sleepbootjie
Meervoud van verkleining: sleepbootjies

Betekenis:
• 'n Kragtige boot waarmee ander bote gesleep (of gestoot) word.

Gebruik:
• 'n Sleepboot is gewoonlik met ou motorbande gekussing sodat dit nie ander bote beskadig nie.

Hiperoniem:
• sleeptuig

Verwant:
• sleephaak
• sleepkabel
• sleeptou

Vertaling:
Engels: tugboat
Nederlands: sleepboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanmatigend
Volgende onderwerp: riel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:33:48 MGT 2024