Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fantasmagorie
fantasmagorie [boodskap #137109] Vr, 02 Julie 2021 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fantasmagorie.
'n Fantasmagorie.
fantasmagorie
Afbreking: fan•tas•ma•go•rie


Selfstandige naamwoord: fantasmagorie
Meervoud: fantasmagorieë

Betekenis:
• 'n Toneel van optiese beelde wat in 'n donker kamer met ligte of lanterns geskep word.

Gebruik:
• In 'n fantasmagorie kan beelde teen mure, skerms en selfs aankomende rook geprojekteer word.

Sinoniem:
• droombeeld
• illusie
• skimmespel
• spookbeeld
• skynbeeld
• towerbeeld
• verskynsel
• visioen

Afgelei:
• fantasmagories (b.nw.)

Vertaling:
Engels: phantasmagoria
Frans: fantasmagorie
Nederlands: fantasmagorie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fantasmagories
Volgende onderwerp: Mercurius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:49:31 MGT 2024