Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebiedsuitbreiding
gebiedsuitbreiding [boodskap #137048] Vr, 25 Junie 2021 16:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebiedsuitbreiding
Afbreking: ge•bieds•uit•brei•ding
Samestelling: gebied + -s- + uitbreiding


Selfstandige naamwoord: gebiedsuitbreiding
Meervoud: gebiedsuitbreidine, gebiedsuitbreidings

Betekenis:
• Die vergroting van 'n bepaalde gebied.

Gebruik:
• Ten einde die graanproduksie te verhoog, het Simon van der Stel 'n beleid van gebiedsuitbreiding gevolg.

Vertaling:
Engels: territorial expansion
Nederlands: gebiedsuitbreiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slagboom
Volgende onderwerp: ventilasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:54:21 MGT 2024