Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlos
verlos [boodskap #136998] Wo, 23 Junie 2021 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlos
Afbreking: ver•los


Werkwoord: verlos
Verlede tyd: het verlos
Teenwoordige deelwoord: verloste

Betekenis:
• Om vry te maak.
• Help om 'n baba in die wêreld te bring; baar.

Gebruik:
• God verlos die mens wat sonde opreg besef en bely.
• Die vroedvrou help om die babatjie te verlos.

Sinoniem:
• bevry
• losmaak
• red
• vrymaak

Antoniem:
• onverlos

Afgelei:
• verloskunde
• verloskundig
• verloskundige
• verlosser
• verlossing
• verlostang

Vertaling:
Engels: to free, release, liberate; to deliver
Nederlands: verlossen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: potensieel
Volgende onderwerp: melodramaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 08:54:42 MGT 2024