Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom : Ons vat dit soos dit kom
Idioom : Ons vat dit soos dit kom [boodskap #14993] Wo, 20 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Hannes Cilliers" writes: >

> Johan N Potgieter wrote in message

>> Dis nou net die donderstorms met hulle meegaande
> tornados wat effe
>> pla, maar ons neem dit nou al so in ons "stride"
> (Hoe vertaal mens die
>> een in Afr.?)

...ons gly al so oor die struikelblokke" (en doen
> dit fluit-fluit)
>
> Groete
> Hannes

Wat van "ons vat dit soos dit kom."
(We take it in our stride)

Gloudina
Re: Idioom : Ons vat dit soos dit kom [boodskap #15038 is 'n antwoord op boodskap #14993] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote in message
...
> "Hannes Cilliers" writes: >
>
>> Johan N Potgieter wrote in message
>
>>> Dis nou net die donderstorms met hulle meegaande
>> tornados wat effe
>>> pla, maar ons neem dit nou al so in ons "stride"
>> (Hoe vertaal mens die
>>> een in Afr.?)
>
>
> ...ons gly al so oor die struikelblokke" (en doen
>> dit fluit-fluit)
>>
>> Groete
>> Hannes
>
>
> Wat van "ons vat dit soos dit kom."
> (We take it in our stride)
>
> Gloudina
>
>
Dít is Anglisisties.
Groete,
Hannes
Re: Idioom : Ons vat dit soos dit kom [boodskap #15039 is 'n antwoord op boodskap #14993] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, is dit 'n idioom.

Ek was onder die indruk 'n idioom is 'n gesegde soos

"hy ploeg met 'n ander man se kallers"
Re: Idioom : Ons vat dit soos dit kom [boodskap #15040 is 'n antwoord op boodskap #14993] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dis dan ook 'n Anglisisme. from: "We take it as it comes"
Die Hollanders het een wat regtig Nerderlands is en miskien sels ook
Afrikaans:

"We nemen dit op de koop toe."
Ons neem dit op die koop toe?

Jennifer

@igs.net wrote:

> "Hannes Cilliers" writes: >
>
>> Johan N Potgieter wrote in message
>
>>> Dis nou net die donderstorms met hulle meegaande
>> tornados wat effe
>>> pla, maar ons neem dit nou al so in ons "stride"
>> (Hoe vertaal mens die
>>> een in Afr.?)
>
> ...ons gly al so oor die struikelblokke" (en doen
>> dit fluit-fluit)
>>
>> Groete
>> Hannes
>
> Wat van "ons vat dit soos dit kom."
> (We take it in our stride)
>
> Gloudina

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.
Re: Idioom : Ons vat dit soos dit kom [boodskap #15041 is 'n antwoord op boodskap #14993] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 20 May 1998 19:56:03 GMT, wrote:

>>> pla, maar ons neem dit nou al so in ons "stride"
>> (Hoe vertaal mens die
>>> een in Afr.?)

> ...ons gly al so oor die struikelblokke" (en doen
>> dit fluit-fluit)
>>
>
> Wat van "ons vat dit soos dit kom."
> (We take it in our stride)
>
Jaaa, Gloudina, jy is heeltemal reg. Ek sou iets wou hê wat makliker
sê, maar ek kan nie aan een dink nie.
Re: Idioom : Ons vat dit soos dit kom [boodskap #15042 is 'n antwoord op boodskap #14993] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hannes Cilliers heeft geschreven...
> @igs.net wrote...
>> "Hannes Cilliers" writes:
>>> Johan N Potgieter wrote

>>>>
>>>> ons neem dit nou al so in ons "stride"

>>>
>>> ...ons gly al so oor die struikelblokke" (en doen
>>> dit fluit-fluit)
>>
>> Wat van "ons vat dit soos dit kom."

>
> Dít is Anglisisties.
>

We laten het maar gelaten over ons heen komen.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: IDIOOM: 'n Ou Karnallie
Volgende onderwerp: Die oorsprong van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:01:52 MGT 2024