Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onherkenbaar
onherkenbaar [boodskap #136942] Wo, 16 Junie 2021 16:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11582
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
onherkenbaar
Afbreking: on•her•ken•baar
Samestelling: on- + herkenbaar


Byvoeglike naamwoord: onherkenbaar
Attributief: onherkenbare
Partitief: onherkenbaars

Betekenis:
• Wat nie herkenbaar is nie.

Gebruik:
• Jy is bykans onherkenbaar op hierdie foto.

Antoniem:
• herkenbaar

Vertaling:
Engels: unrecognizable
Nederlands: onherkenbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haweloos
Volgende onderwerp: ondersteunend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 09:52:20 UTC 2021