Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfidensieel
konfidensieel [boodskap #136934] Wo, 16 Junie 2021 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
konfidensieel
Afbreking: kon•fi•den•si•eel


Byvoeglike naamwoord: konfidensieel
Attributief: konfidensiële

Betekenis:
• Wat vertroulik en nie algemeen bekend is nie.

Gebruik:
• Die inligting sal konfidensieel hanteer word.

Sinoniem:
• geheim
• geklassifiseer
• intiem
• persoonlik
• privaat
• vertroulik

Afgelei:
• konfidensialiteit

Vertaling:
Engels: confidential
Nederlands: confidentieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genotvol
Volgende onderwerp: kort-kort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 11:38:08 UTC 2021