Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stompsinnig
stompsinnig [boodskap #136921] Di, 15 Junie 2021 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
stompsinnig
Afbreking: stomp•sin•nig


Byvoeglike naamwoord: stompsinnig
Vergrotende trap: stompsinniger
Oortreffende trap: stompsinnigste
Attributief: stompsinnige
Partitief: stompsinnigs

Betekenis:
• Wat dig en dom is; nie oplettend is of konsentreer nie.

Gebruik:
• Die oormatige gebruik van SMS-taal kan jou as onsamehangend en stompsinnig laat oorkom.

Sinoniem:
• dikkoppig
• bot
• dom
• idioties
• onnosel
• swaksinnig
• toe

Antoniem:
• skerpsinnig

Afgelei:
• stompsinnigheid

Vertaling:
Engels: stupid, dense, dull, slow‐witted
Nederlands: stompzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ultimatum
Volgende onderwerp: terugskakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 11:47:28 UTC 2021