tiuskoms [boodskap #1958] |
So, 10 Augustus 2003 18:24 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ek is terug van Pretoria af.
kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
|
|
|
Re: tiuskoms [boodskap #1960 is 'n antwoord op boodskap #1958] |
So, 10 Augustus 2003 19:11 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 10 Aug 2003 20:24:35 +0200, "Andries" wrote:
> ek is terug van Pretoria af.
>
> kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
>
Jy lyk vir my na een van daardie tipe mense
wat kyk hoe groot gedeelte van die dag jy kan
omslaap, Andries.
DD
|
|
|
Re: tiuskoms [boodskap #1961 is 'n antwoord op boodskap #1960] |
So, 10 Augustus 2003 19:17 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:s36djvs46s6neb8gbpolbi831kos7dk13h@4ax.com...
> On Sun, 10 Aug 2003 20:24:35 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> ek is terug van Pretoria af.
>>
>> kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
>>
>
>
> Jy lyk vir my na een van daardie tipe mense
> wat kyk hoe groot gedeelte van die dag jy kan
> omslaap, Andries.
>
> DD
>
..nee. dis nie soos jy sê nie. Ek is 'n hardwerkende jongman.
|
|
|
Re: tiuskoms [boodskap #1965 is 'n antwoord op boodskap #1961] |
Ma, 11 Augustus 2003 16:13 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bh65nm$9e0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "DD" wrote in message
> news:s36djvs46s6neb8gbpolbi831kos7dk13h@4ax.com...
>> On Sun, 10 Aug 2003 20:24:35 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> ek is terug van Pretoria af.
>>>
>>> kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
>>>
>>
>>
>> Jy lyk vir my na een van daardie tipe mense
>> wat kyk hoe groot gedeelte van die dag jy kan
>> omslaap, Andries.
>>
>> DD
>>
>
> ..nee. dis nie soos jy sê nie. Ek is 'n hardwerkende jongman.
>
Wat het julle toe by die Jeugberaad gedoen, Andries?
Lorinda
|
|
|