harlekyn [boodskap #136622] |
Sun, 23 May 2021 10:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harlekyn
Afbreking: har•le•kyn
Selfstandige naamwoord: harlekyn
Meervoud: harlekyne
Verkleinwoord: harlekyntjie
Meervoud van verkleining: harlekyntjies
Betekenis:
• 'n Grappige of koddige persoon wat mense vermaak, dikwels in bonk klere.
Gebruik:
• Sonja Herhold sê: "Bring vir die harlekyn nog wyn."
Sinoniem:
• grapjas
• grapmaker
• hanswors
• komediant
• nar
• paljas
• platjie
• toneelspeler
Afgelei:
• harlekynstreek
Vertaling:
Engels: harlequin, buffoon, clown, jester
Nederlands: harlekijn
Nota:
• Oorspronklik 'n grappig personage uit die Italiaanse Commedia dell'arte.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|