Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seegras
seegras [boodskap #136506] So, 09 Mei 2021 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seegras
Seegras
Seegras
Seegras
seegras
Afbreking: see•gras
Samestelling: see + gras


Selfstandige naamwoord: seegras
Meervoud: seegrasse

Betekenis:
• 'n Grasagtige plant van die genus Zostera wat in soutwater leef.

Gebruik:
Seegras kom wydverspreid langs die kuste van koue tot tropiese gebiede voor.

Verwant:
• seewier

Vertaling:
Engels: seagrass, eelgrass
Nederlands: zeegras

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stormagtig
Volgende onderwerp: beoefenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:41:52 MGT 2024