Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pessimisties
pessimisties [boodskap #136428] So, 02 Mei 2021 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pessimisties
Afbreking: pes•si•mis•ties
Samestelling: pessimis + -ties


Byvoeglike naamwoord: pessimisties
Vergrotende trap: meer pessimisties
Oortreffende trap: mees pessimisties
Attributief: pessimistiese

Betekenis:
• Met 'n negatiewe gesindheid; wat dinge in 'n ongunstige lig sien.

Gebruik:
• As jy pessimisties is dink jy die glas is half leeg, maar as jy optimisties is dink jy die glas is half vol.

Sinoniem:
• mismoedig
• moedeloos
• neerslagtig
• sinies
• swartgallig

Antoniem:
• hoopvol
• optimisties

Verwant:
• pessimis
• pessimisme

Spelfout:
• pesimisties

Vertaling:
Engels: pessimistic
Nederlands: pessimistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optimisties
Volgende onderwerp: houtgerus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:05:01 MGT 2024