Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » guns
guns [boodskap #135599] Wo, 03 Februarie 2021 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
guns
Afbreking: guns


Selfstandige naamwoord: guns
Meervoud: gunste
Verkleinwoord: gunsie
Meervoud van verkleining: gunsies

Betekenis:
• Iemand help deur 'n goeie daad te verrig.
• Goedkeuring of ondersteuning geniet.

Gebruik:
• Kan jy vir my 'n guns doen asseblief?
• Hy probeer om haar guns te wen.

Sinoniem:
• aalmoes
• hulp
• toegeneentheid
• weldaad
• welwillendheid

Antoniem:
• afguns
• onguns

Afgelei:
• gunsbetoon
• gunsbewys
• gunsteling

Vertaling:
Engels: favour; kindness, patronage, support
Nederlands: gunst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitput
Volgende onderwerp: hebsugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:32:16 MGT 2024