Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viertrekvoertuig
viertrekvoertuig [boodskap #135515] Ma, 25 Januarie 2021 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
viertrekvoertuig
Afbreking: vier•trek•voer•tuig
Samestelling: vier + trek + voertuig


Selfstandige naamwoord: viertrekvoertuig
Meervoud: viertrekvoertuie
Verkleinwoord: viertrekvoertuigie
Meervoud van verkleining: viertrekvoertuigies

Betekenis:
• Voertuig met vier wiele wat deur al vier wiele aangedryf word en oor ruwe terrein kan ry.

Gebruik:
• Die waterval kan slegs met 'n viertrekvoertuig bereik word.

Sinoniem:
• vier-by-vier

Afkorting:
• 4x4

Vertaling:
Engels: four-wheel drive vehicle
Nederlands: voertuig met vierwielaandrijving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gulsig
Volgende onderwerp: bol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:50:35 MGT 2024