Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deposito
deposito [boodskap #135216] Vr, 01 Januarie 2021 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deposito
Afbreking: de•po•si•to


Selfstandige naamwoord: deposito
Meervoud: deposito's
Verkleinwoord: deposito'tjie
Meervoud van verkleining: deposito'tjies

Betekenis:
• 'n Bedrag wat vooraf neergesit word vir iets wat mens wil koop of huur.
• Bedrag wat by 'n bank of soortgelyke instansie inbetaal word.

Gebruik:
• Huurders moet 'n terugbetaalbare deposito betaal voordat hulle kan intrek.
• Kies asb. die regte bankrekening vir die doel waarvoor jy die deposito maak.

Sinoniem:
• inbetaling

Afgelei:
• bankdeposito
• depositobedrag
• depositoboekie
• depositostrokie

Afkorting:
• dep.

Vertaling:
Engels: deposit
Nederlands: deposito

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rebellie
Volgende onderwerp: akkommodeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 03:01:52 MGT 2024