TROLL [boodskap #14242] |
Sa, 02 Mei 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
a "troll" - i.e. a comment made to draw argument (Brian Buss)
Kan iemand 'n afrikaanse woord hiervoor skep?
HWM suuomļ , jy kan begin. (parempi pyy pivossa kun kaksi oksalla !) terve
En Reka magyar, jy is tweede. servouz
|
|
|
Re: TROLL [boodskap #14263 is 'n antwoord op boodskap #14242] |
So, 03 Mei 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote in message ...
> a "troll" - i.e. a comment made to draw argument (Brian Buss)
>
> Kan iemand 'n afrikaanse woord hiervoor skep?
>
Hmmm
My vrou sê 'n "Skoorsoeker" kan werk
Wat van 'n "Lokvraat" of miskien 'n "Koggelvraat" en as ons regtig argaies
wil raak kan ons dalk van 'n "Goggelpaap" praat :)
-Gideon-
|
|
|
Re: TROLL [boodskap #14264 is 'n antwoord op boodskap #14242] |
So, 03 Mei 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 2 May 1998 20:10:17 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
> a "troll" - i.e. a comment made to draw argument (Brian Buss)
>
> Kan iemand 'n afrikaanse woord hiervoor skep?
>
> HWM suuomļ , jy kan begin. (parempi pyy pivossa kun kaksi oksalla !) terve
>
> En Reka magyar, jy is tweede. servouz
>
Nee sies Koos. wat praat jy nou!!!!????????/
|
|
|
Re: TROLL [boodskap #15373 is 'n antwoord op boodskap #14242] |
So, 31 Mei 1998 00:00 |
H.W.M.
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote:
> a "troll" - i.e. a comment made to draw argument (Brian Buss)
>
> Kan iemand 'n afrikaanse woord hiervoor skep?
>
> HWM suuomï , jy kan begin. (parempi pyy pivossa kun kaksi oksalla !) terve
>
Asseblief ek is laat.Trolling..... trawling.... net, surfing..... lok...
vis... treil ... Treil?
78 HWM henry.w @ gnwmail.com
*****************************************************
* If yu a booguyaga war boat an badda badda me wid *
* idiat letters, I gwine mark yu number nine a leak.*
* No watch nutten, a no all duppy tun rolling calf. *
*****************************************************
|
|
|