Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apaties
apaties [boodskap #134843] Di, 01 Desember 2020 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
apaties
Afbreking: a•pa•ties


Byvoeglike naamwoord: apaties
Attributief: apatiese

Betekenis:
• Sonder emosie of gevoelens.

Gebruik:
• Hulle het apaties geword teenoor die uitdagings wat hul eie mense in die gesig staar.

Vertaling:
Engels: apathetic
Nederlands: apathisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: zombie
Volgende onderwerp: aanbetref
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:47:31 MGT 2024