Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeubekkie
leeubekkie [boodskap #134745] Wo, 25 November 2020 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die leeubekkie.
Die leeubekkie.
leeubekkie
Afbreking: leeu•bek•kie
Samestelling: leeu + bekkie


Selfstandige naamwoord: leeubekkie
Meervoud: leeubekkies

Betekenis:
• Tuinplant wat se blomme baie soos die bek van 'n leeu lyk.

Gebruik:
Leeubekkies floreer waar dit warm is en kom in verskeie kleure, soos wit, geel, rooi, lilapers en pienk.

Vertaling:
Engels: dragon flower, snapdragon
Nederlands: leeuwenbek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeltkroes
Volgende onderwerp: dermate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:05:32 MGT 2024