Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweetpak
sweetpak [boodskap #134599] Ma, 16 November 2020 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweetpak.
'n Sweetpak.
sweetpak
Afbreking: sweet•pak
Samestelling: sweet + pak


Selfstandige naamwoord: sweetpak
Meervoud: sweetpakke
Verkleinwoord: sweetpakkie
Meervoud van verkleining: sweetpakkies

Betekenis:
• Sportklere bestaande uit 'n langbroek en 'n baadjie met 'n ritssluiter.

Gebruik:
• 'n Mens kan in 'n sweetpak oefen of dit ná oefening aantrek om die liggaam warm te hou, hoewel dit dikwels ook as loslitdrag gedra word.

Afgelei:
• sweetpakbaadjie
• sweetpakbroek

Vertaling:
Engels: tracksuit, sweatsuit
Nederlands: trainingspak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolklere
Volgende onderwerp: koshuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 10:53:11 MGT 2024