Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolklere
skoolklere [boodskap #134598] Ma, 16 November 2020 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolklere
Afbreking: skool•kle•re
Samestelling: skool + klere


Selfstandige naamwoord: skoolkledingstuk
Meervoud: skoolklere
Verkleinwoord: skoolkledingstukke
Meervoud van verkleining: skoolkleertjies

Betekenis:
• Klere wat skool toe gedra word.

Gebruik:
• Het jy jou vuil skoolklere in die wasgoedmandjie gegooi?

Sinoniem:
• skooldrag
• skooluniform

Vertaling:
Engels: skool clothes
Nederlands: schoolkleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolvak
Volgende onderwerp: sweetpak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:23:24 MGT 2024