Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekenaarkamer
rekenaarkamer [boodskap #134596] Ma, 16 November 2020 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekenaarkamer
Afbreking: re•ke•naar•kamer
Samestelling: rekenaar + kamer


Selfstandige naamwoord: rekenaarkamer
Meervoud: rekenaarkamers
Verkleinwoord: rekenaarkamertjie
Meervoud van verkleining: rekenaarkamertjies

Betekenis:
• Vertrek waarin rekenaars gehou word, gewoonlik verkoel en met beperkte toegang.

Gebruik:
• Die data word op 'n hoofraamrekenaar verwerk wat in die maatskappy se rekenaarkamer geïnstalleer is.

Vertaling:
Engels: computer room
Nederlands: computerruimte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dissipline
Volgende onderwerp: skoolvak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 10:30:37 MGT 2024