Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dissipline
dissipline [boodskap #134595] Ma, 16 November 2020 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dissipline
Afbreking: dis•si•pli•ne


Selfstandige naamwoord: dissipline
Meervoud: dissiplines

Betekenis:
• Vermoë om gedrag te beheer; gehoorsaamheid wees aan voorskrifte, bevele of reëls (geen meervoud).
• 'n Tak van die wetenskap, kuns of 'n sport.

Gebruik:
Dissipline begin met die voorbeeld wat jy as persoon stel.
• Biologie is 'n sambreelterm vir 'n aantal onafhanklike dissiplines.

Afgelei:
• dissiplineer

Vertaling:
Engels: discipline
Nederlands: discipline

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oënskynlik
Volgende onderwerp: rekenaarkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:03:19 MGT 2024