Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolsaal
skoolsaal [boodskap #134590] So, 15 November 2020 16:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolsaal
Afbreking: skool•saal
Samestelling: skool + saal


Selfstandige naamwoord: skoolsaal
Meervoud: skoolsale
Verkleinwoord: skoolsaaltjie
Meervoud van verkleining: skoolsaaltjie

Betekenis:
• 'n Skool se saal.

Gebruik:
• Die skoolsaal was te klein om al die belangstellendes te huisves en die laatkommers moes buite staan.

Vertaling:
Engels: school hall
Nederlands: schoolzaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verfkwas
Volgende onderwerp: goeiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:43:36 MGT 2024