Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verfkwas
verfkwas [boodskap #134589] So, 15 November 2020 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verfkwas
Afbreking: verf•kwas
Samestelling: verf + kwas


Selfstandige naamwoord: verfkwas
Meervoud: verfkwaste
Verkleinwoord: verfkwassie
Meervoud van verkleining: verfkwassies

Betekenis:
• Kwas waarmee geverf word.

Gebruik:
• As jy die volgende dag met jou verfwerk wil voortgaan, kan jy die verfkwas oornag regop in 'n houer met water laat staan.

Verwant:
• skilderkwas
• verfroller

Vertaling:
Engels: paintbrush
Nederlands: verfkwas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valhelm
Volgende onderwerp: skoolsaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:29:43 MGT 2024