Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koggelmander
koggelmander [boodskap #134582] So, 15 November 2020 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mannetjie en wyfie koggelmander.
'n Mannetjie en wyfie koggelmander.
koggelmander
Afbreking: kog•gel•man•der


Selfstandige naamwoord: koggelmander
Meervoud: koggelmanders
Verkleinwoord: koggelmandertjie
Meervoud van verkleining: koggelmandertjies

Betekenis:
• 'n Skurwe akkedisagtige reptiel wat in klipskeure bly - die genus Agama met 13 soorte en ondersoorte in Suid-Afrika.

Gebruik:
• Die koggelmander beweeg sy kop en voorlyf op 'n komieklike wyse op en af, sodat dit lyk asof hy jou koggel.

Hiponiem:
• Afrika-koggelmander
• boomkoggelmander
• bloukopkoggelmander
• klipkoggelmander
• kraagkoggelmander
• stekelkoggelmander

Verwant:
• koggelmannetjie

Vertaling:
Engels: S.A. rock-lizard, agama
Nederlands: echte agamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koggelmannetjie
Volgende onderwerp: padkos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:59:20 MGT 2024