Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koggelmannetjie
koggelmannetjie [boodskap #134581] So, 15 November 2020 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koggelmannetjie.
'n Koggelmannetjie.
koggelmannetjie
Afbreking: kog•gel•man•ne•tjie
Samestelling: koggel(mander) + mannetjie


Selfstandige naamwoord: koggelmannetjie
Meervoud: koggelmannetjies

Betekenis:
• 'n Manlike koggelmander (akkedisagtige reptiel van die genus Agama).

Gebruik:
• 'n Koggelmannetjie het helder metaalkleure wat nog helderder word as die diertjie opgewonde raak.

Wisselvorm:
• koggelman

Vertaling:
Engels: male rock lizard, black agama
Nederlands: mannetjes agamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kattekwaad
Volgende onderwerp: koggelmander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:35:51 MGT 2024