Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kattekwaad
kattekwaad [boodskap #134580] So, 15 November 2020 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kattekwaad
Afbreking: kat•te•kwaad


Selfstandige naamwoord: kattekwaad
Meervoud:

Betekenis:
• Stout en vol streke; ondeunde gedrag.

Gebruik:
• 'n Video van dié twee se kattekwaad het die land laat skaterlag nadat dit soos 'n veldbrand op die internet versprei het.

Sinoniem:
• kwajongstreke

Vertaling:
Engels: mischief, naughtiness, tricks, pranks
Nederlands: kattenkwaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halm
Volgende onderwerp: koggelmannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:42:58 MGT 2024