Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halm
halm [boodskap #134579] So, 15 November 2020 08:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halm
Afbreking: halm


Selfstandige naamwoord: halm
Meervoud: halme, halms
Verkleinwoord: halmpie
Meervoud van verkleining: halmpies

Betekenis:
• Die stingel van 'n gras of graan.

Gebruik:
• Vanself bring die aarde die graan voort, eers 'n halm, dan 'n aar, dan die vol koringaar. [Markus 4:28]

Afgelei:
• grashalm
• halmagtig
• koringhalm
• strooihalm

Vertaling:
Engels: haulm, stalk, stem
Nederlands: halm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oord
Volgende onderwerp: kattekwaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:35:24 MGT 2024