Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strandoord
strandoord [boodskap #134577] So, 15 November 2020 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strandoord
Afbreking: strand•oord
Samestelling: strand + oord


Selfstandige naamwoord: strandoord
Meervoud: strandoorde
Verkleinwoord: strandoordjie
Meervoud van verkleining: strandoordjies

Betekenis:
• Vakansieplek langs die see met 'n strand.

Gebruik:
• Hartenbos is 'n immergewilde strandoord.

Sinoniem:
• kusoord
• kusvakansieoord
• seeoord

Vertaling:
Engels: seaside resort
Nederlands: strandoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestemming
Volgende onderwerp: oord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:14:03 MGT 2024